Sarah Michelle Gellar

Sarah Michelle Gellar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Michelle Gellar
Geboorte 14 April 1977 (1977-04-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger en entrepreneur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Michelle Gellar (gebore 14 April 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger en entrepreneur. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Know What You Did Last Summer (1997), Cruel Intentions (1999), en Scooby-Doo (2002), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy